logo 歌曲宝
 gequbao.com

找歌就用歌曲宝

cover

Hi Hi Ho(Pirates of the sea) - Willem Botha

如无法下载或有错误,请刷新重试或点此 反馈 给我们
Hi Hi Ho(Pirates of the sea)-Willem Botha.mp3
[00:00.0]Hi Hi Ho (Pirates of the sea) - Willem Bo...
[00:00.0]Hi Hi Ho (Pirates of the sea) - Willem Botha
[00:00.2]Lyrics by:W. Botha/Claes Andreasson/Liberg Jonas/Johan Sahlen/Torbjörn Wassenius
[00:00.3]Composed by:W. Botha/Claes Andreasson/Liberg Jonas/Johan Sahlen/Torbjörn Wassenius
[00:00.47]En ons hi hi ho en ons hi hi hey
[00:04.07]Ek vat nou 'n kans saam met jou
[00:06.87]Kom steel die show kom ons doen dit nou
[00:10.65]Pirates is wat ons wil wees
[00:13.82]Ek kry jou vanaand
[00:15.58]Vanaand is die aand wat ons gaan party tot laat
[00:19.07]Party tot laat
[00:20.3]Ek gaan uit saam met jou dis van jou wie ek hou
[00:23.43]Daar's nie tyd om dit oor te praat
[00:27.23]Hardloop net weg saam met my en ek weet
[00:30.47]Daar is jou hart so sal als vergeet
[00:35.22]En ons hi hi ho en ons hi hi hey
[00:38.77]Laat gaan wat in jou pad kan staan
[00:42.04]Vanaand dis 'n plan en ek weet jy moet gaan
[00:45.42]Pirates is wat ons wil wees
[00:48.46]En ons hi hi ho en ons hi hi hey
[00:51.86]Ek vat nou 'n kans saam met jou
[00:54.94]Kom ons steel die show kom ons doen dit nou
[00:58.6]Pirates is wat ons wil wees
[01:02.14]Moet nie nou loop of my wil wegstoot
[01:05.08]Gee net oor aan die aand
[01:08.6]Tot op die been daar is net geen geen
[01:11.7]Manier om my nou te keer
[01:15.24]Want ek is 'n pirate wat jou nou wil soen
[01:18.520004]Geen Peter Pan nie so wat kan jy doen
[01:23.22]En ons hi hi ho en ons hi hi hey
[01:26.75]Laat gaan wat in jou pad kan staan
[01:30.08]Vanaand dis 'n plan en ek weet jy moet gaan
[01:33.32]Pirates is wat ons wil wees
[01:36.270004]En ons hi hi ho en ons hi hi hey
[01:39.96]Ek vat nou 'n kans saam met jou
[01:42.869995]Kom ons steel die show kom ons doen dit nou
[01:46.69]Pirates is wat ons wil wees
[01:49.96]Dink jy ooit die see is erg
[01:53.19]Wag net dat ek jou kry
[01:56.509995]En ek sal steeds jou bly terg
[01:59.770004]Tot jy by my gaan bly yeah
[02:16.11]En ons hi hi ho en ons hi hi hey
[02:19.69]Ek vat nou 'n kans saam met jou
[02:22.61]Kom ons steel die show kom ons doen dit nou
[02:26.34]Pirates is wat ons wil wees
[02:29.20999]En ons hi hi ho en ons hi hi hey
[02:32.95999]Laat gaan wat in jou pad kan staan
[02:36.24]Vanaand dis 'n plan en ek weet jy moet gaan
[02:39.61]Pirates is wat ons wil wees
[02:42.5]En ons hi hi ho en ons hi hi hey
[02:46.08]Ek vat nou 'n kans saam met jou
[02:49.08]Kom ons steel die show kom ons doen dit nou
[02:52.89]Pirates is wat ons wil wees
[02:56.15]Pirates is wat ons wil wees
展开