logo 歌曲宝
 gequbao.com

找歌就用歌曲宝

cover

Die Sprokie - Steve Hofmeyr

如无法下载或有错误,请刷新重试或点此 反馈 给我们
Die Sprokie-Steve Hofmeyr.mp3
[00:00.0]Die Sprokie - Steve Hofmeyr [00:11.33]Jy...
[00:00.0]Die Sprokie - Steve Hofmeyr
[00:11.33]Jy vertel my van 'n land met sy legendes
[00:16.56]En van sprokies wat deur dik en dun bestaan
[00:22.4]Liefde wat te sterk was
[00:25.1]Vir towenaars en ellendes
[00:29.26]Liefde wat ons weet kan nooit vergaan
[00:34.28]Ek weet daar is niemand wat die wereld weer kan wysmaak
[00:39.82]Want daar is niemand wat sal glo wat ons twee het
[00:45.11]Sonder helde sonder hemele waar wyse hekse waak
[00:52.35]Het jy my met n prins se hart kom red
[00:57.04]In al die fabels en verhale saam
[01:00.52]Was daar nog nooit 'n vreemdeling
[01:03.21]Met liefde wat deur alles staan soos jy
[01:08.82]Elke keer as die boek toeslaan
[01:11.58]Fluit-fluit jou storie is uit
[01:14.3]Wil ek weet of jy bestaan vir my
[01:19.04]'N held vir my 'n held vir my
[01:32.71]Daar is 'n pyl en boog in al jou hart se woude
[01:38.06]En jy stuur briefies oor my grys kasteel se muur
[01:44.229996]Buite staan jou goue koets
[01:46.869995]Wat heelnag teen die koue
[01:51.07]Vlinders volg en dwergies laat bestuur
[01:56.229996]En jou swaard hang reg om reuse te verower
[02:01.62]Want jy weet vir jou sal ek dieselfde doen
[02:07.41]Wolwe wag om elke draai
[02:10.08]En dan is daar nog rowers
[02:14.13]Vat my nou voor ander dit dalk doen
[02:18.89]In al die fabels en verhale saam
[02:22.08]Was daar nog nooit 'n vreemdeling
[02:24.98]Met liefde wat deur alles staan soos jy
[02:30.57]Elke keer as die boek toeslaan
[02:32.95]Fluit-fluit jou storie is uit
[02:35.9]Wil ek weet of jy bestaan vir my
[02:40.83]'N held vir my 'n held vir my
[03:05.53]Al die fabels en verhale saam
[03:08.46]Was daar nog nooit 'n vreemdeling
[03:11.32]Met liefde wat deur alles staan soos jy
[03:16.33]En elke keer as die boek toeslaan
[03:19.64]Fluit-fluit jou storie is uit
[03:22.29001]Wil ek weet of jy bestaan vir my
[03:27.24]Al die fabels en verhale saam
[03:30.38]Was daar nog nooit 'n vreemdeling
[03:33.01]Met liefde wat deur alles staan soos jy
[03:38.69]En elke keer as die boek toeslaan
[03:41.42]Fluit-fluit jou storie is uit
[03:44.27]Wil ek weet of jy bestaan vir my
[03:49.56]'N held vir my 'n held vir my
展开