cover

Bloubergstrand se Sonsak - Kurt Darren

如无法下载或有错误,请刷新重试或点此 反馈 给我们
Bloubergstrand se Sonsak-Kurt Darren.mp3
[00:00.01]Bloubergstrand se Sonsak - Kurt Darren [...
[00:00.01]Bloubergstrand se Sonsak - Kurt Darren
[00:00.2]Written by:Johan Oberholzer
[00:00.57]Dink jy aan my as jy so in die aande ry verby daai
[00:05.36]Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het
[00:10.14]Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe
[00:13.37]Die bloubergstrand se sonsak weer my o laat traan
[00:27.03]Ek skryf al weer 'n briefie
[00:29.31]Ek stuur dit vir my liefie maar sy antwoord my nie terug nie
[00:33.71]Is daar iets wat ek nie weet nie
[00:36.57]Nie eers 'n sms nie
[00:38.89]Of poskaart in 'n bus nie
[00:41.17]Miskien verbeel ek my maar is daar iets wat ek nie weet nie
[00:45.94]Hoop sy't nie van my vergeet nie
[00:48.58]Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai
[00:53.38]Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want
[00:57.27]Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand
[01:01.87]Se sonsak weer my o laat traan
[01:14.979996]My e pos permanent aan
[01:17.09]Terroriseer die posman
[01:19.479996]Sodra hy my sien wag dan hardloop hy die naaste boom uit
[01:24.44]Miskien's sy in 'n oerwoud
[01:26.66]Op see of dalk die kongo
[01:29.12]Ek's baie seker dit is hoekom sy nie vir my terug skryf
[01:33.61]So m re koop ek maar a posduif
[01:36.509995]Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai
[01:40.97]Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want
[01:45.869995]Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand
[01:50.69]Se sonsak weer my o laat traan
[01:57.97]Hoekom doen jy dit aan my
[02:00.59]Dis as of jy lekker kry
[02:02.92]Hoekom doen jy dit aan my
[02:05.24]Dis as of jy lekker kry
[02:07.96]Hoekom doen jy dit aan my
[02:10.05]Dis as of jy lekker kry
[02:12.23]Hoekom doen jy dit aan my
[02:14.89]Ek kan nie op hou wonder
[02:17.29001]Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai
[02:21.62]Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want
[02:26.0]Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand
[02:31.62]Se sonsak weer my o laat traan
[02:34.18]Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai
[02:38.62]Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want
[02:43.53]Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand
[02:47.68]Se sonsak weer my o laat traan
展开