cover

Alleen Leen Leen - Kurt Darren

如无法下载或有错误,请刷新重试或点此 反馈 给我们
Alleen Leen Leen-Kurt Darren.mp3
[00:00.0]Alleen Leen Leen - Kurt Darren [00:03.95]...
[00:00.0]Alleen Leen Leen - Kurt Darren
[00:03.95]Written by:Marc Brendon/Kurt Darren/Don Kelly
[00:07.9]Buite waai die windjie waar die honde huil
[00:10.96]Waai my weg sy maak my mal
[00:14.75]Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
[00:18.53]Stap ek deur die storm dit reen reen reen
[00:21.92]Buite buite waai die windjie dat die honde huil
[00:25.21]Waai my weg sy maak my mal
[00:28.87]O daar's n girl wat staan sy maak my mal
[00:32.31]Ja daar's n girl wat staan ek gaan haar haal
[00:35.86]Sy het net daar gesteen sy het nou weg gegaan
[00:39.71]Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan
[00:43.43]O daar's n wind wat waai hy ken my naam
[00:46.72]Ja daar's n wind wat waai hy vat my saam
[00:50.16]Hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai
[00:54.14]Haar bek het my gepik en sy gaan koning draai
[00:57.96]Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
[01:01.77]Stap ek deur die storm dit reen reen reen
[01:05.4]Buite buite waai die windjie dat die honde huil
[01:08.42]Waai my weg sy maak my mal
[01:20.18]Buite waai die windjie waar die honde huil
[01:23.2]Waai my weg sy maak my mal
[01:26.78]O daar's n lied wat speel ek kan dit hoor
[01:30.14]Ja daar's n lied wat speel ek is getoor
[01:33.96]O daar's n lied wat speel en ek ken elke reel
[01:37.66]Daai liedjie was vir haar sy het my hart gesteel
[01:41.3]O daar's n ster wat skyn hy vang my oog
[01:44.770004]Ja daar's n ster wat skyn die ster is hoog
[01:48.380005]Hy was nog altyd daar hy sal nog altyd skyn
[01:52.3]Maar more kom die en my ster verdwyn
[01:56.16]Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
[01:59.729996]Stap ek deur die storm dit reen reen reen
[02:03.5]Buite buite waai die windjie dat die honde huil
[02:06.55]Waai my weg sy maak my mal
[02:10.67]Nou loop ek in die strate en huil huil huil
[02:14.25]Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil
[02:17.86]Buite waai die windjie waar die honde huil
[02:21.39]Waai my weg sy maak my mal
[02:25.38]Altyd sal ek staan aleen leen leen
[02:28.73]Ek ken nie eers haar naam dit reen reen reen
[02:32.5]More is ek bo ek moet net glo
[02:35.69]Waai my terug sy maak my mal
[02:39.56]Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
[02:43.25]Stap ek deur die storm dit reen reen reen
[02:46.81]Buite buite waai die windjie dat die honde huil
[02:50.27]Waai my weg sy maak my mal
[02:54.11]Nou loop ek in die strate en huil huil huil
[02:57.72]Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil
[03:01.31]Buite waai die windjie waar die honde huil
[03:04.89]Waai my weg sy maak my mal
[03:08.51]Waai my weg sy maak my mal
[03:12.13]Waai my weg sy maak my mal
展开