cover

Die Beste Medisyne - Kurt Darren

如无法下载或有错误,请刷新重试或点此 反馈 给我们
Die Beste Medisyne-Kurt Darren.mp3
[00:00.0]Die Beste Medisyne - Kurt Darren [00:03.2...
[00:00.0]Die Beste Medisyne - Kurt Darren
[00:03.2]Written by:Johan Oberholzer/Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon
[00:06.4]Ek plak vir jou 'n pleister op
[00:10.0]'N pleister om die seer te stop
[00:13.22]Dis die beste medisyne
[00:17.08]Die beste medisyne
[00:20.68]'N koue lappie op jou kop
[00:24.15]'N lappie om jou koors te stop
[00:27.46]Dis die beste medisyne
[00:31.25]Die beste medisyne
[00:35.25]Is jou hart weer seer
[00:37.09]Het dit weer gebeur
[00:38.88]Asem in en uit
[00:40.69]Doen dit weer 'n keer
[00:42.53]Is jou bloeddruk op
[00:44.43]Is dit in jou kop
[00:45.86]Sê my hoeveel vingers hou ek op
[00:50.67]Sê my was dit seer
[00:53.77]Want ek sal jou dokter tot jy beter word
[00:57.78]Sê my was dit seer
[01:00.48]Die beste medisyne wat die pyn weg stroop
[01:05.04]Tot die seerkry stop
[01:07.55]En my liefde weer deur jou are klop klop
[01:10.97]En baby dit's die beste medisyne ahah
[01:15.57]Die beste medisyne ahah
[01:19.31]Ek luister met my stetoskoop
[01:22.85]Ek gee vir jou 'n bietjie stroop
[01:26.14]Dis die beste medisyne
[01:29.92]Die beste medisyne
[01:33.21]Ek moet vir jou 'n voorskrif gee
[01:37.05]Kom sien my mô re weer 'n keer
[01:40.3]Dis die beste medisyne
[01:44.19]Die beste medisyne
[01:48.3]Is jou hart weer seer
[01:50.119995]Het dit weer gebeur
[01:51.72]Asem in en uit
[01:53.53]Doen dit weer 'n keer
[01:55.47]Is jou bloeddruk op
[01:57.05]Is dit in jou kop
[01:58.78]Sê my hoeveel vingers hou ek op
[02:03.53]Sê my was dit seer
[02:06.64]Want ek sal jou dokter tot jy beter word
[02:10.64]Sê my was dit seer
[02:13.34]Die beste medisyne wat die pyn weg stroop
[02:17.91]Tot die seerkry stop
[02:20.44]En my liefde weer deur jou are klop klop
[02:23.78]En baby dit's die beste medisyne ahah
[02:28.58]Die beste medisyne ahah
[02:33.07]Ahah
[02:34.99]Jou hart klop bietjie vinnig ahah
[02:38.42]Jou pyn raak al hoe minder ahah
[02:41.89]Jou pols is sonder druk so miskien moet jy oorbly vanaand
[02:48.01]Sê my was dit seer
[02:51.05]Want ek sal jou dokter tot jy beter word
[02:55.04001]Sê my was dit seer
[02:57.99]Die beste medisyne wat die pyn weg stroop
[03:02.33]Tot die seerkry stop
[03:04.67]En my liefde weer deur jou are klop en klop
[03:08.89]En baby dit's die beste medisyne ahah
[03:12.92]Die beste medisyne ahah
[03:16.29001]Die beste medisyne ahah
[03:19.97]Ek's die beste medisyne
展开