gequbao.com

找歌就用歌曲宝

cover

Asemrowend - Izak Davel

Asemrowend-Izak Davel.mp3
[00:00.18]Asemrowend - Izak Davel [00:00.63]Compos...
[00:00.18]Asemrowend - Izak Davel
[00:00.63]Composed by:I Davel/M Davel/B Kundtz
[00:17.64]Kan jy voel h*e alles stop
[00:21.1]O alles wat jou hart laat klop
[00:24.83]En alles wat jy graag wil hê hier by my lê
[00:32.41]Verdwaal jy in 'n feëverhaal
[00:36.05]Waar alles om jou liefde straal
[00:39.79]Sê vir my of ek jou moet kom haal
[00:47.62]Asemrowend sielsbetowerend alles wat jy vra
[00:55.06]Stormagtig jy is pragtig ek wil jou kom haal
[01:02.35]Die skaduwee wat om jou swaai
[01:06.03]Dis magic wat al om jou draai
[01:09.54]Jy's 'n warrelwind wat in my hart kom waai
[01:17.54]Alles was jy is en doen
[01:21.22]Daarmee wil ek my versoen
[01:24.92]Ek wil so graag deel van jou hart wees
[01:32.619995]Asemrowend sielsbetowerend alles wat jy vra
[01:39.97]Stormagtig jy is pragtig ek wil jou kom haal
[01:47.41]My wêreld lê gebroke
[01:51.2]Sonder jou by my
[01:54.94]Jy vou my toe met liefde
[01:58.619995]Die stukkend is verby
[02:04.46]Asemrowend sielsbetowerend alles wat jy vra
[02:11.88]Stormagtig jy is pragtig ek wil jou kom haal
[02:19.32]Asemrowend sielsbetowerend alles wat jy vra
[02:26.85]Stormagtig jy is pragtig ek wil jou kom haal
[02:34.43]Asemrowend
[02:35.94]'Wend
[02:36.45]'Wend
展开